Anderkant Pontenilo, Paperback/Irma Joubert
Die Tweede W reldoorlog verdeel nie net die w reld nie, maar ook gesinne. 'n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog lmal raak. En dat die bru wat ons bou soms 'n opdraand pad aan die anderkant het.